Sluit Aan
Teken In
Sluit Aan
Teken In

Bevorder jou kind

se taal en 

luistervaardighede

met Luistervink Stories.

Video Boeke

Oudio Boeke

Temastudies

Free Trial. No Credit Card required.

Bevorder jou kind

se taal en 

luistervaardighede

met Luistervink Stories.

Video Boeke

Oudio Boeke

Temastudies

Free Trial. No Credit Card required.

Meer oor ons

Meer oor ons

Luistervink Stories

Niemand wil hê dat hulle kinders moet sukkel nie. Luistervink Stories versterk die ontwikkeling van taal- en luistervaardighede sodat kinders met groter gemak kan leer lees en effektief leer.

5 Demo Stories

vir jou om gratis te geniet

Die Luistervink demo gee jou toegang tot 5 gratis stories sodat jy kan beleef wat Luistervink bied voordat jy as betalende lid registreer en toegang kry tot die volledige biblioteek.

Meer as

151 Video Boeke

151 Video boeke propvol kyk en saamlees genot vir jou kinders oor verskillende ouderdomsgroepe heen.

Meer as

37 Oudio Boeke

37 Oudioboeke propvol luistergenot vir jou kinders oor verskillende ouderdomsgroepe heen.

Meer as

50 Tema Studies

Ontwikkel algemene kennis met tema studies oor onderwerpe wat aangeraak word in van die stories waarna jou kinders op Luistervink luister.

MET LUISTERVINK STORIES

groei jou kind se taal- en luistervaardighede

Jy is 'n

besige ouer

Kinders grootmaak en gereed kry vir die lewe is nie 'n DIY projek nie. Hoewel jy as ouer die primêre verantwoordelikheid neem vir jou kind se ontwikkeling en grootmaak, is dit wys om mense of sisteme in plek te hê wat jou kan help.

 Skuldgevoelens

lê jou lam.

Neem beheer oor jou kind se taalontwikkeling met  'n maandelikse lidmaatskap by Luistervink Stories en SIT WOORDE IN JOU KIND SE ORE! Sy slim brein sal die res doen - dis die wonder van normale ontwikkeling. Gee die brein die regte kos en die res gebeur vanself.

Kry gemoedsrus met Luistervink Stories

Kinders wat formele onderrig met 'n taalontwikkelingsagterstand betree, het 'n baie groter kans om leer lees regtig moeilik te vind. Fonologiese bewustheid, die grootste rolspeler in suksesvlle leesverwerwing, is volledig afhanklik van normale taalontwikkeling.

Die Luistervink Storie.

Hannekie Verwoerd, stigter van Luistervink Stories, werk al vir 23 jaar as spraak- en taalterapeut en is ‘n spesialis op die gebied van taal- en geletterdheidsverwerwing. Voeg hierby ‘n onblusbare passie vir lees en boeke en die resultaat is Luistervink Stories. Hannekie kies en lees boeke voor wat nie net jou kinders se aandag gaan boei nie, maar ook hulle taalvermoë gaan uitbou en hulle woordeskat gaan verryk.

MET LUISTERVINK STORIES

groei jou kind se taal- en luistervaardighede

Jy is 'n

besige ouer

Kinders grootmaak en gereed kry vir die lewe is nie 'n DIY projek nie. Hoewel jy as ouer die primêre verantwoordelikheid neem vir jou kind se ontwikkeling en grootmaak, is dit wys om mense of sisteme in plek te hê wat jou kan help.

Skuldgevoelens

lê jou lam

Neem beheer oor jou kind se taalontwikkeling met 'n maandelikse lidmaatskap by Luistervink Stories en SIT WOORDE IN JOU KIND SE ORE! Sy slim brein sal die res doen - dis die wonder van normale ontwikkeling. Gee die brein die regte kos en die res gebeur vanself.

Kry gemoedsrus met Luistervink Stories

Kinders wat formele onderrig met 'n taalontwikkelingsagterstand betree, het 'n baie groter kans om leer lees regtig moeilik te vind. Fonologiese bewustheid, die grootste rolspeler in suksesvlle leesverwerwing, is volledig afhanklik van normale taalontwikkeling.

Die Luistervink Storie.

Hannekie Verwoerd, stigter van Luistervink Stories werk al vir 23 jaar as spraak- en taalterapeut en is ‘n spesialis op die gebied van taal- en geletterdheidsverwerwing. Voeg hierby ‘n onblusbare passie vir lees en boeke en die resultaat is Luistervink Stories. Hannekie kies en lees boeke voor wat nie net jou kinders se aandag gaan boei nie, maar ook hulle taalvvermoë gaan uitbou en hulle woordeskat gaan verryk.

Bemagtig jou kind

en sluit aan.

Kinders wat kan LUISTER en aandag gee aan ouditiewe inligting, wat hulleself in woorde kan uitdruk, wat voldoende voorberei is om te leer lees, gaan hul skoolwerk in die algemeen baie makliker as hulle maats vind.

Bemagtig jou kind

en sluit aan.

Kinders wat kan LUISTER en aandag gee aan ouditiewe inligting, wat hulleself in woorde kan uitdruk, wat voldoende voorberei is om te leer lees, gaan hul skoolwerk oor die algemeen baie makliker as hulle maats vind.

Help jou kind met Luistervink Stories.

Daar is geen ouer wat wil hê dat hul kinders moet sukkel nie. Luistervink Stories is 'n uitstekende hulpmiddel wat die ontwikkeling van taal- en luister vaardighede versterk. Dit is bewys dat kinders wat na stories en rympies luister, makliker leer lees en hulle self-leesvaardighede verbeter. As jy wil hê dat jou kinders die beste kans moet hê om te floreer met hulle skoolwerk, moet jy beslis Luistervink Stories oorweeg.

Hoof

Ander

Wettigings

KOPIEREG © 2024. Alle Regte Voorbehou. 

Webtuiste deur Cloudstream Funnels

Help jou kind met Luistervink Stories.

Daar is geen ouer wat wil hê dat hul kinders moet sukkel nie. Luistervink Stories is 'n uitstekende hulpmiddel wat die ontwikkeling van taal- en luister vaardighede versterk. Dit is bewys dat kinders wat hierdie programme gebruik, makliker leer lees en hulle leesvaardighede verbeter. As jy wil hê dat jou kinders die beste kans moet kry om te floreer in die skoolomgewing, moet jy beslis Luistervink Stories oorweeg.

Hoof

Ander

Wettigings

KOPIEREG © 2024. Alle Regte Voorbehou. 

Webtuiste deur Cloudstream Funnels

Jou mandjie is leeg Gaan voort
Inkopie Mandjie
Subtotaal:
Afslag 
Afslag 
Sien Besonderhede
- +
Uitverkoop