Sluit Aan
Teken In
Sluit Aan
Teken In

Welkom by ons webjoernaal

Stories
10 Redes waarom jou kind na stories moet luister

“Moenie maak soos ek maak nie, maak soos ek sê” is ‘n fout wat ons as ouers dikwels begaan. Ek neul oor die deurmekaar kaste en kamers terwyl my eie hopie opgevoude wasgoed nog op die vloer in die aantrekkamer staan. 

Stories
Die geheime van voorlees

Mens droom baie kere, wanneer jou kinders nog klein is, van al die boeke wat julle saam gaan lees en hoe lekker dit gaan wees om jou gunstelinge weer in die biblioteek te ontdek en dit nogmaals saam met hulle te geniet.

Stories
Die wonder van woorde. Taal - die sleutel tot sukses

Ons taalvermoë is so inherent aan ons menswees dat ons dit dikwels as vanselfsprekend aanvaar dat alle mense (en ook ons kinders) sommer vanself oor hierdie vaardigheid beskik. Omdat taal ‘n absoluut sentrale rol speel in jou kind se vermoë om te leer lees en gevolglik akademies te vorder, is dit belangrik om te verstaan hoe jou kind taal ontwikkel. Anders bestaan daar ‘n moontlikheid dat jy jou kind se taalontwikkeling onwetend gaan saboteer en wie van ons wil nou ons kinders in die voete skiet?

Help jou kind met Luistervink Stories.

Daar is geen ouer wat wil hê dat hul kinders moet sukkel nie. Luistervink Stories is 'n uitstekende hulpmiddel wat die ontwikkeling van taal- en luister vaardighede versterk. Dit is bewys dat kinders wat na stories en rympies luister, makliker leer lees en hulle self-leesvaardighede verbeter. As jy wil hê dat jou kinders die beste kans moet hê om te floreer met hulle skoolwerk, moet jy beslis Luistervink Stories oorweeg.

Hoof

Ander

Wettigings

KOPIEREG © 2024. Alle Regte Voorbehou. 

Webtuiste deur Cloudstream Funnels

Help jou kind met Luistervink Stories.

Daar is geen ouer wat wil hê dat hul kinders moet sukkel nie. Luistervink Stories is 'n uitstekende hulpmiddel wat die ontwikkeling van taal- en luister vaardighede versterk. Dit is bewys dat kinders wat hierdie programme gebruik, makliker leer lees en hulle leesvaardighede verbeter. As jy wil hê dat jou kinders die beste kans moet kry om te floreer in die skoolomgewing, moet jy beslis Luistervink Stories oorweeg.

Hoof

Ander

Wettigings

KOPIEREG © 2024. Alle Regte Voorbehou. 

Webtuiste deur Cloudstream Funnels

Jou mandjie is leeg Gaan voort
Inkopie Mandjie
Subtotaal:
Afslag 
Afslag 
Sien Besonderhede
- +
Uitverkoop